Joey
Ricus Nel
Struggling with Joey? Become a better singer in 30 days with these videos!
Ek weet jy bly nou oor die water En ons tyd is dalk verby Van my eerste koppie koffie Tot die aand is dit net jy Wat in my kop rond dans My herinner aan daai dag Na my heel laaste kans Maar ek het te lank gewag Joey, my hart kan dit nie hou nie By die plaas se wilgerboom kan ek ure sit en droom Dan verlang ek weer na Joey Hierdie hart verlang na jou Lees jy die briewe wat ek jou skryf? Of sê my het jy aanbeweeg? Jy't my belowe vir altyd Nou's die plek hier langs my leeg En nou verlang ek so Ek wonder hoe sou alles wees? Maar ek sal aanhou glo Dat ek jou man eendag sal wees Joey, my hart kan dit nie hou nie By die plaas se wilgerboom kan ek ure sit en droom Dan verlang ek weer na Joey Hierdie hart verlang na jou Mis jou glimlag En jou asem, terwyl jy my 'n soen gee op my wang En jou blou oë wat vir my kyk Hoe sal ek jou ooit dan kan vervang? Joey, my hart kan dit nie hou nie By die plaas se wilgerboom kan ek ure sit en droom Dan verlang ek weer na Joey My hart kan dit nie hou nie By die plaas se wilgerboom kan ek ure sit en droom Dan verlang ek weer na Joey Hierdie hart verlang na jou (Joey) Hierdie hart verlang na jou (Joey) Hierdie hart verlang na jou
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Joey Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 7 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/8506614/Ricus+Nel/Joey>.
Discuss the Joey Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In