Een Soen
Armand Hofmeyr
Struggling with Een Soen? Become a better singer in 30 days with these videos!
Nogtans sal jou ma sê nee want daar's baie visse in die see Moet jou by die donker kry daar's iets wat ek vir jou wil wys O jy's die girl haar lippe maak vir haar stil Vat die kans en gee vir my jy weet ek sal jou alles wys En ek wil beter voel as na haar En ek staan hier en wag vir jou Net een soen maak alles beter Jy wys my daar waar jou hart kruip weg kruip en ek wys jou hoe ek dit kan kry En jy wys my waar jy jou seer lê neerlê en ek wys jou wat ek alles doen met een soen Ek's nou weer 'n ander een ek het myself geen kans gegee Al maak dit net so bietjie seer jy kan my soos 'n boek lees O jy's die girl jy maak my hartjie vinnig stil Wys my waar die liefde lê sodat jy kan kry wat jy wou hê En ek wil beter voel as na haar En ek staan hier en wag vir jou Net een soen maak alles beter Jy wys my daar waar jou hart kruip weg kruip en ek wys jou hoe ek dit kan kry En jy wys my waar jy jou seer lê neerlê en ek wys jou wat ek alles doen met een soen En ek wil beter voel as na haar (Beter voel as na haar) En ek staan hier en wag vir jou Net een soen maak alles beter Jy wys my daar waar jou hart kruip weg kruip en ek wys jou hoe ek dit kan kry En jy wys my waar jy jou seer lê neerlê en ek wys jou wat ek alles doen met een soen Jy wys my daar waar jou hart kruip weg kruip en ek wys jou hoe ek dit kan kry En jy wys my waar jy jou seer lê neerlê en ek wys jou wat ek alles doen met een soen
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Een Soen Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 7 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/7818797/Armand+Hofmeyr/Een+Soen>.
Discuss the Een Soen Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In