Heildronk

Albert de Wet

0 fans

Albert de Wet

Albert de Wet is a South African singer-songwriter known for his contributions to the Afrikaans music industry. He rose to fame during the late 1990s and early 2000s with his heartfelt ballads and melodic pop songs. De Wet's music often revolves around themes of love, relationships, and introspection. He has released several successful albums and has a dedicated fan base in South Africa. more »


3:13
16 
#1

 The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com

Ek wil 'n heildronk instel ek wil vir jou in woorde vertel ek weet dis nie juwele maar wel
Is dit die beste wat ek kan doen
Ek wil 'n glasie saamklink ek wil vir jou nou sê wat ek drink wat ek nie eers kan neersit in ink
Wou bietjie wag maar ek voel ek moenie

Kom ons drink een op die liefde
Kom ons skink een op ons lewe saam
En op die nuwe die ou en die gister die nou en vir altyd

Kom ons drink een op die liefde
Kom ons skink een op ons lewe saam
Op als van die beste die goeie die slegte geweet jy's die regte besluit hier's op jou en my
Hier's op jou en my

Ek wou jou in die oë staar sodat jy weet my woorde is waar
Die botteltjies champagne is ook klaar
Nou moet ons dronk raak op liefde alleen
Ek wil jou hande vashou die beste tye kom ook eers nou ek kan dit nie verbeel sonder jou
Selfs in 'n skare is ons alleen

Kom ons drink een op die liefde
Kom ons skink een op ons lewe saam
En op die nuwe die ou en die gister die nou en vir altyd

Kom ons drink een op die liefde
Kom ons skink een op ons lewe saam
Op als van die beste die goeie die slegte geweet jy's die regte besluit hier's op jou en my

Jy weet dit maak nie saak nie
Of ek jou staan gaan maak hier
Want jy gaan myne raak hier

So ons drink een op die liefde
So ons skink een op ons lewe saam
En op die nuwe die ou en die gister die nou en vir altyd

Kom ons drink een op die liefde
Kom ons skink een op ons lewe saam
Op als van die beste die goeie die slegte geweet jy's die regte besluit hier's op jou en my
Hier's op jou en my

Hier's op jou en my
(Hier's op jou en my)

Hier's op jou en my

 Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer

Written by: JOHAN OBERHOLZER

Lyrics © Universal Music Publishing Group

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Heildronk Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Heildronk Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 8 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/7525469/Albert+de+Wet/Heildronk>.

    Missing lyrics by Albert de Wet?

    Know any other songs by Albert de Wet? Don't keep it to yourself!

    Watch the song video

    Heildronk

    19,116
    108     0

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    Who's featured in the music video of Baltimora's 1985 biggest hit single: Tarzan Boy?
    A Jimmy McShane
    B Maurizio Bassi
    C Claudio Bazzari
    D Naimy Hackett

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Albert de Wet tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!