Ek Gaan Jou Mis
Etienne Steyn
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
So onseker oor wat more mag bring Ek hoop jy's ok en jy dink nog aan my Nou is jy reg en ek is tog weer alleen Ek het belowe nooit weer, maar hoe kon ek dit keer? Ag dis maklik om met papier te praat Ja dis anders as jy voor my staan, maak nie saak nie Al wat ek eintlik wil sê Ek gaan jou mis (Ek gaan jou mis) Ek gaan verlang Ek luister elke aand tog saam Voor ek vergeet maar ek dink tog jy weet Kyk mooi na my hart want jy't dit saam gevat Jy't dit saam gevat Daar's 'n rede hoekom alles gebeur En ek's seker daar's 'n doel, maar dit maak nog seer Onthou jy die aand toe ek jou vertel jy's meer as 'n pel maar 'n Girlfriend van hel Ja dis maklik om nou daaroor te lag Ja dit was anders, so anders daai dag, maak nie saak nie Al wat ek eintlik wil sê Ek gaan jou mis (Ek gaan jou mis) Ek gaan verlang Ek luister elke aand tog saam En voor ek vergeet maar ek dink tog jy weet Kyk mooi na my hart want jy't dit saam gevat Ek gaan jou mis (Ek gaan jou mis) Ek gaan verlang Ek luister elke aand tog saam Voor ek vergeet maar ek dink tog jy weet Kyk mooi na my hart want jy't dit saam gevat Jy't hom saam gevat So onseker oor wat more mag bring Ek hoop jy's ok en jy dink nog aan my Ek gaan jou mis (Ek gaan jou mis) Ek gaan verlang Ek luister elke aand tog saam Voor ek vergeet maar ek dink tog jy weet Kyk mooi na my hart want jy't dit saam gevat Ek gaan jou mis (Ek gaan jou mis) Ek gaan verlang Ek luister elke aand tog saam Voor ek vergeet maar ek dink tog jy weet Kyk mooi na my hart want jy't dit saam gevat Ek gaan jou mis (Ek gaan jou mis) Ek mis jou al klaar
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Ek Gaan Jou Mis Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 7 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/7207109/Etienne+Steyn/Ek+Gaan+Jou+Mis>.
Discuss the Ek Gaan Jou Mis Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In