Gee Die Hond Wind
Ricus Nel
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Ek is 'n seun van die Weskus ja Ek het daar groot geword My ma sê jy moet hier weg gaan man Jy moet 'n dokter word Toe pak ek maar my ou goedjies En gaan na Stellenbos Met my vellies sonder sokkies En met my borselkop Ek laat loop toe maar my volla Sy roofrack vol gepak Skiet hom met daai teerpad My coleman vol gepak Ek bly toe daar in ou Dagbreek En moet nou klasse loop Maar ek kyk net na die meisies Want ek is nou so groot Gee die hond wind O, ek verlang na my ma Gee die hond wind Ja, ek verlang na my pa Gee die hond wind Ek is 'n Matie, ja Jare kom en glip verby Almal het al hulle graad gekry Toe jol ek steeds in my eerste jaar Ek het maar swak gevaar Toe skryf my pa my 'n briefie En sê ek moet plaas toe kom Maar ek willie terug gaan nie Toe sê ek wee vir hom Gee die hond wind O, ek verlang na my ma Gee die hond wind Ja, ek verlang na my pa Gee die hond wind Ek is 'n Matie, ja Gee die hond wind O, ek verlang na my ma Gee die hond wind Ja, ek verlang na my pa Gee die hond wind Ek is 'n Matie, ja Gee die hond wind Ek is 'n Matie, ja O, gee die hond wind Ek is 'n Matie, ja
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Written by: JIMMY CLIFF
Lyrics © Universal Music Publishing Group
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Gee Die Hond Wind Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 30 Apr. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/7176974/Ricus+Nel/Gee+Die+Hond+Wind>.
Discuss the Gee Die Hond Wind Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In