Ek weet
Millenium
Struggling with Ek weet? Become a better singer in 30 days with these videos!
Daar's sout in my wonde My gedagtes is swart My lief ek weet ek maak jou seer Maar al is ek so ver is jy nooit alleen Jy is my stoutgat ougat Barbie poppie My blas vel blou oë blonde koppie Jy't my laat verstaan waaroor liefde gaan So as die tyd kom en ek vra Sê net ja Moenie my los nie ja moenie verdwyn Sonder jou is ek smaaklose asyn En ek weet jy't al lankal van my vergeet En ek weet ek is 'n fokken idioot So as die tyd kom en ek vra Sê net ja Moenie my los nie ja moenie verdwyn Sonder jou is ek smaaklose asyn En ek weet jy't al lankal van my vergeet En ek weet ek is 'n fokken idioot So as die tyd kom en ek vra Sê net ja Moenie my los nie ja moenie verdwyn Sonder jou is ek smaaklose asyn En ek weet jy't al lankal van my vergeet En ek weet ek is 'n fokken idioot So as die tyd kom en ek vra Sê net ja
Struggling with Ek weet? Become a better singer in 30 days with these videos!
Written by: Christiaan Baard, Hendre Baard, Mornè Baard
Lyrics © DistroKid
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Ek weet Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 30 Apr. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/6116711/Millenium/Ek+weet>.
Discuss the Ek weet Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In