Nie meer lank
Millenium
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
My pad lê voor, al is dit duister Almal sê ek gil, terwyl ek fluister in die gang Al stel almal fokol belang Ek wil net weg hardloop voor die seven fifty duiwel Vir my weer kom vang Ja my weer kom vang Die lewe is kort nie meer lank As jy weghardloop volg die dood jou agterna En dit help nie jy sit en sulk Oooh die wêreld is aan die brand Jy dink jy's verlore en ek was Toe vind jy jou spore in die hemel se gras Terwyl ek hier sit en lag En jy dink jy's cool en ek het ook Tot die dood by jou kom spook Ja by jou kom spook Die lewe is kort nie meer lank As jy weghardloop volg die dood jou agterna En dit help nie jy sit en sulk Ooohooee die wêreld is aand die brand Die lewe is kort nie meer lank As jy weg hardloop volg die dood jou agterna En dit help nie jy sit en sulk Ooohooee die wêreld is aand die brand
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Written by: Christiaan Baard, Hendre Baard, Mornè Baard
Lyrics © DistroKid
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Nie meer lank Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 30 Apr. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/6116704/Millenium/Nie+meer+lank>.
Discuss the Nie meer lank Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In