Ewigheid
Millenium
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Ewigheid Ons gruis hande vou die bright sunsets toe En briewe verdwyn soos smiles wat glimlag vir jou En die alkie vat vog maar water by die huis En rehab is net ʼn term wat deesdae niks bewys En die dobbelaar bly dobbel Nothing has changed Kom haal vir my in ewigheid Ek's moeg daarvoor om in die gutters rond te gly Ja die wêreld is ʼn malhuis ek soek die sleutel uit En die waarheid het verdwyn en leuens wat oor Ek sien dit in elke bledie tweede storie wat ek hoor En realiteit kan niemand verstaan As die branders rof breek sal die rotse bly staan Kom haal vir my in ewigheid Ek's moeg daarvoor om in die gutters rond te gly Ja die lewe is ʼn malhuis ek soek die sleutel uit En pappa is weg en mamma huil en die geld is maar min En jy kyk na sussie terwyl boetie werk en die ryk mense sing Moenie opgee nie goeie goed kom met tyd As die storms kom en die winde waai vaar die kaptein steeds suid Kom haal vir my in ewigheid Ek's moeg daarvoor om in die gutters rond te gly Ja my lewe is ʼn malhuis ek soek die sleutel uit
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Written by: Christiaan Baard, Hendre Baard, Mornè Baard
Lyrics © DistroKid
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Ewigheid Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 30 Apr. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/6116698/Millenium/Ewigheid>.
Discuss the Ewigheid Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In