Begin Die Vuur

Kobus Vorster

0 fans

Kobus Vorster


3:43

 Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!

Dis ek en jy
Die vlam waar om ons dans verflou
Maar dit maak nie saak
Want jy brand soos 'n vuur hier binne my
Dans met my tot die laaste uur
Sing met my daardie laaste lied
Jy steel my hart en laat my mure val
Maar jy begin 'n vuur
Jy begin 'n vuur in my
Dans met my tot die laaste uur
Sing met my daardie laaste lied
Jy steel my hart en laat my mure val
Maar jy begin 'n vuur
Jy begin 'n vuur in my
'N Vlam gaan dood
Deur wind van wat ander mense sê
Maar dit maak nie saak
Want die vuur tussen my en jou sal bly
Dans met my tot die laaste uur
Sing met my daardie laaste lied
Jy steel my hart en laat my mure val
Maar jy begin 'n vuur
Jy begin 'n vuur in my
Dans met my tot die laaste uur
Sing met my daardie laaste lied
Jy steel my hart en laat my mure val
Maar jy begin 'n vuur
Jy begin 'n vuur in my
Dink aan my
Hou aan loop
Hou aan glo
En dans met my
Dans met my tot die laaste uur
Sing met my daardie laaste lied
Jy steel my hart en laat my mure val
Maar jy begin 'n vuur
Jy begin 'n vuur in my
Dans met my tot die laaste uur
Sing met my daardie laaste lied
Jy steel my hart en laat my mure val
Maar jy begin 'n vuur
Jy begin 'n vuur in my
Jy begin 'n vuur in my

 The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com

Written by: Kobus Vorster

Lyrics © DistroKid

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Begin Die Vuur Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Begin Die Vuur Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 7 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/5273462/Kobus+Vorster/Begin+Die+Vuur>.

    Missing lyrics by Kobus Vorster?

    Know any other songs by Kobus Vorster? Don't keep it to yourself!

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    Who wrote "A Little in Love"?
    A Blake Shelton
    B Clay Walker
    C Garth Brooks
    D Paul Brandt

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Kobus Vorster tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!