Pakpoort
Riku Latti, Réana
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Was ek smoordronk op jou stoep? Het ek iemand iets hoor roep Uit die stadslawaai? Ek sê ons maak toe nog 'n skyf Ek in die holte van jou lyf Terwyl ons kyk hoe sak die son Was daar iets wat jy wou sê? Voel die woorde in jou longe lê Tussen asem en nikotien Stuur my groete aan jou stoep Aan die mense wat jy ontmoet En sê ek's jammer oor al die bloed En as ek aan jou dink Verlang ek na jou Dan wil ek Jou pakpoort omvou As ek aan jou dink Verlang ek na jou Dan wil ek Jou pakpoort omvou As ek aan jou dink Dan dink ek na jou Dan wil ek Jou pakpoort omvou As ek aan jou dink Dan dink ek aan jou Dan wil ek Jou pakpoort omvou Selfs al sou ons aanhou praat Oor die goed wat aan ons raak Sou ons nooit dit als kon sê nie En al sou ons kon vergeet Meteens ophou meet Sal die tyd dit nooit verdra nie Ons was altyd amper klaar Ons was altyd amper daar Ons vir ewig altyd mense Ek weet ek moet jou verlaat Ek weet dit maak jou moerse kwaad Ek spy mos vir die FBI Stuur my groete aan jou stoep Aan die mense wat jy ontmoet En sê ek's jammer oor al die bloed En as ek aan jou dink Verlang ek na jou Dan wil ek Jou pakpoort omvou As ek aan jou dink Dan dink ek aan jou Dan wil ek Jou pakpoort omvou As ek aan jou dink Verlang ek na jou Dan wil ek Jou pakpoort omvou As ek aan jou dink Dan dink ek aan jou Dan wil ek Jou pakpoort omvou As ek aan jou dink Verlang ek na jou Dan wil ek Jou pakpoort omvou As ek aan jou dink Dan dink ek aan jou Dan wil ek Jou pakpoort omvou As ek aan jou dink Dan dink ek aan jou Dan wil ek Jou pakpoort omvou As ek aan jou dink Verlang ek na jou Dan wil ek Jou pakpoort omvou As ek aan jou dink Verlang ek na jou Dan wil ek Jou pakpoort omvou
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Pakpoort Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 6 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/2547360/Riku+Latti/Pakpoort>.
Discuss the Pakpoort Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In