Als Jy Kom
Herman Van Veen
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Soms lyk dit heel toevallig Hij geef je haar een kus Twee sterren in de wolken Verpletter deur een bus Dit kan ook zo gebeur Jy is een palestijn Dan stap jy oër jou akkerkie En trap op een landmijn Die dood is see die wijzes Het einde van een reis Wir ander see walhalla Of de doodsnar kom jou eis Dan is daar ook stammen Veur heul is sterven fees Levenslange lijding Virbei genoeg gewees Toe neem my zach als jy kom Maar my nie zeer Ik zal soos een bruid gewillig wees Toe neem my zach soos die wind Ik zal my vrylijk aanmeld Gebruik geen vuisten geen geweld Maar dan moet je mij belowe Jy kom eers wanneer ek honderd is Dan ga ek saam heel gedwee Met jou mee Soms slaan hy soos een donderslag Een bliksem in jou kop Verstrengeling jou derms Jou maag kan hy verstop Hij soek vir hom een eindweg Het nawoord moet jij boet Vermom hol soos die lente Ne groeisel in jou bloed Ek skrik my dood Maar hou my groot Ek is zo bang En reeds zo lank Met ellek hoessie Dink ik god Dit is virby Nou slaan die uur vir my Toe neem my zach als jy kom Maar my nie zeer Ik zal soos een bruid gewillig wees Toe neem my zach soos die wind Ik zal my vrylijk aanmeld Gebruik geen vuisten geen geweld Maar dan moet je mij belowe Jy kom eers wanneer ek honderd is Dan ga ek saam heel gedwee Met jou mee
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Written by: HEINER LURIG, HEINZ RUDOLF KUNZE, HERMAN VAN VAN VEEN, VEEN HERMANNUS J HERMAN VAN
Lyrics © Edition Intro Meisel, Universal Music Publishing Group, Royalty Network
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Als Jy Kom Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 30 Apr. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/13983650/Herman+Van+Veen/Als+Jy+Kom>.
Discuss the Als Jy Kom Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In