Reënboog
Sewevoet
Struggling with Reënboog? Become a better singer in 30 days with these videos!
Terwyl die winde huil Soek ek plek om te skuil Die storm klop aan die deur Kwaad en buite en beheer Jy hang jouself op teen die horison Vas geslaan teen die grond Jy maak jou verskyning hier Om die Belofte te vier Hoekom skyn Jy net na die reën? So kleurvol maar alleen Vandag trou jakkals met wolf se vrou En die dwerg wat sy pot goud vas hou Soos die trane uit my stort Besef ek dat ek net Jou Liefde kort Dan voel ek nie so alleen Net soos die reënboog na die reën Dan sien ek net weer Daar is net Een Jy liefde lê vir my In die see diepste blou In die oseaan van bekommernis Vind ek skuiling by Jou In die donker diepste nag Sonder om iets te verwag Vind ek skuiling net by Jou So bedaar die storm ook in my Soos die wolke bo my verdwyn Die son se strale skyn weer Die storm onder beheer Soos die trane uit my stort Besef ek dat ek net Jou Liefde kort Dan voel ek nie so alleen Net soos die reënboog na die reën Dan sien ek net weer Daar is net Een
Struggling with Reënboog? Become a better singer in 30 days with these videos!
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Reënboog Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 24 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/13012140/Sewevoet/Re%C3%ABnboog>.
Discuss the Reënboog Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In