'n Oggend In Die Son
Anton L'Amour
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
ʼn Vliegtuig na Berlyn ʼn Treinrit na Beijing Dis die boodskap van ʼn blom Op die vooraand van die herfs Dis die tuimel van die dag Die wonder oor die aand ʼn Spinnerak gemaak uit die maande Wat immer om ons woel ʼn Oggend in die son, en die see ʼn Dag in sepia vir ons twee ʼn Oggend in jou arms wat om my vou Fyn geweef in robyn en goud ʼn Oggend in die son, en die see Daai dag in laudanum vir ons twee ʼn Oggend in jou arms wat om my vou Fyn geweef in robyn en goud Duik deur die rook-kolom, val oor die horison Laat weet ons van jou nuwe domein Pak als in ʼn kas, van gister en wat was En stuur ʼn foto van samesyn Die bouplan word getoets Tot die onweer bedaar Die landskap die lyk nou effe anders En die argitek is ver van klaar ʼn Oggend in die son, en die see ʼn Dag in sepia vir ons twee ʼn Oggend in jou arms wat om my vou Fyn geweef in robyn en goud ʼn Oggend in die son, en die see Daai dag in laudanum vir ons twee ʼn Oggend in jou arms wat om my vou Fyn geweef in robyn en goud
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"'n Oggend In Die Son Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 27 Apr. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/11626777/Anton+L%27Amour/%27n+Oggend+In+Die+Son>.
Discuss the 'n Oggend In Die Son Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In