Sweef Op Geluk
André Schwartz
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Ek soek my hele lewe Vir iemand net soos jy Geluk word dan my rykom As jy bly by my Die wêreld is my woning, in elke land ken hul my naam Het ‘n eiland om per kontinent en ‘n huisie op die maan ‘n Learjet en ‘n Aston en ‘n seiljag by die see Maar ek soek jou in my lewe en jy sê altyd nee Sal sweef op geluk met jou in my lewe Sal alles verruil vir ‘n nag saam met jou Sal sweef op geluk met jou in my lewe Wens dat jy by my kan staan Kom vul my aan Ek's tuis op elke voorblad, biljoene volg my styl My voorgee is ‘n zero, ek hou die rekord vir die myl In Buckingham Paleis het ek my eie vleuel En Spielberg is op sy knieë dat ek in sy fliek speel My Grammys en my Oscars raak nou te veel vir my Niks daarvan maak saak nie As jy nie hou van my Sal sweef op geluk met jou in my lewe Sal alles verruil vir ‘n nag saam met jou Sal sweef op geluk met jou in my lewe Wens dat jy by my kan staan My oë vertel hoe ek van jou hou Wat moet ek bewys voor jy my vertrou? Ek soek steeds ‘n kans, ‘n kans saam met jou Jy's al wat ek begeer Sal sweef op geluk met jou in my lewe Sal alles verruil vir ‘n nag saam met jou Sal sweef op geluk met jou in my lewe Wens dat jy by my kan staan Kom vul my aan (Sweef op geluk met jou in my lewe) Sal alles verruil vir ‘n nag saam met jou Sal sweef op geluk met jou in my lewe Wens dat jy by my kan staan Ek soek my hele lewe Vir iemand net soos jy Geluk word dan my rykdom as jy hou van my
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Sweef Op Geluk Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 24 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/10150140/Andr%C3%A9+Schwartz/Sweef+Op+Geluk>.
Discuss the Sweef Op Geluk Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In