Lyrics.com »
Search results for 'Mariental, Namibia'
Yee yee! We've found 1 lyric and 9 artists matching Mariental, Namibia.
Artists:
Lyrics:
Die Skedelkus en die droë Etosha Spog met 'n rykdom veel groter as geld In Swakopmund en in Windhoek se strate Weerklink daar stemme uit elke kaffee By Hentiesbaai trek ons vis uit die water Suidwes, die land wat my alles kan gee Vat 'n slag die oop pad na Namibia Breek 'n slaggie weg uit jou groot stad Voel 'n slag die vure brand vol heimwee Hoor die stilte roep diep in jou hart By Kolmanskop draal nog spoke van gister Van Luderitz tot by Hottentotsbaai Van Mariental tot by Stampriet en Windhoek Aranos Suidwes ek maak weer 'n draai In Swakopmund en in Walvis se strate Weerklink daar stemme uit elke kaffee By Hentiesbaai trek ons vis uit die water Suidwes, die land wat my soveel kan gee Suidwes, die land wat my alles kan gee
Discuss these Mariental, Namibia Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In