Lyrics.com »

Search results for 'Boland'

Yee yee! We've found 129 lyrics and 14 artists matching Boland.

Year:


Filter by gender:

Lyrics:

doen dit van die backstreets, tot die groot clubs en dis so laf (Hey)
Ons doen dit op 'n Sondag, in die Boland, kry 'n sooibrand (Hey)
As jy voel dit in
Dis my land, my land, die Boland vir my
Dis die land waar ek liefde kry
Dis my land, my land, hier wil ek bly
Gee die Boland net vir my

Daar is ’n
My hart verlang na die Boland
Waar die blou blou berge troon
Waar reuse kranse en klowe
Hulle trots en skoonheid toon

O, blou berge van die Boland
vlerke sprei
Verlang ek na ou Bloubergstrand met die branners binne my

Hey, Boland toe, ons gaan Boland toe
Oor die Bantamberge, deur die Heksvallei
Hey,
Dis parstyd in die Boland, dis wyntyd in die Kaap
Met kromstaan in die wingerd word geswoeg van vroeg tot laat
Ja, parstyd in die Boland het almal
Dis parstyd in die Boland, dis wyntyd in die Kaap
Met kromstaan in die wingerd word geswoeg van vroeg tot laat
Ja, parstyd in die Boland het almal
My hart verlang na die Boland
Waar die blou blou berge troon
Waar reuse kranse en klowe
Hulle trots en skoonheid toon

O, blou berge van die Boland
Dis parstyd in die Boland, dis wyntyd in die Kaap
Met kromstaan in die wingerd word geswoeg van vroeg tot laat
Ja, parstyd in die Boland het almal
My hart verlang na die Boland
Waar die blou blou berge troon
Waar reuse kranse en klowe
Hulle trots met skoonheid toon

O, blou berge van die Boland
My hart verlang na die Boland
Waar die blou blou berge troon
Waar reuse kranse en klowe
Hulle trots en skoonheid toon

O, blou berge van die Boland
Ken jy die pad na die Boland?
Daar het 'n rocker gebly
Sy oë diep diep in sy kaste
Ja 'n streetwise ou was hy

Sy songs vlieg oor ons vlaktes
Van die
My hart verlang na die Boland
Waar die blou blou berge troon
Waar reuse kranse en klowe
Hulle trots en skoonheid toon

O, blou berge van die Boland
In die Boland met sy skone dae
Het ons die mooiste liefde ooit kon deel
Maar sonskyn het verdwyn toe ek so ver weg moes gaan
In my hartjie val 'n
leiwatervoor
Onthou jy nog vir my?
Waarom het ek jou verloor

Dit was lente in die boland
In ons mees gerookte jaar
Daar was Tassenberg in elke glas
Al die
Daar's 'n huisie in die Boland
Daar langs 'n waterstroom
En daar langs die waterstroompie
Daar groei 'n wilgerboom

My ou huisie in die Boland
Daar
Waterblommetjies in die Boland
Waterblommetjies in die Kaap
Maak die bredie net soos in die Wynland
En sê jy's baie lief vir my voor jy gaan slaap
Waterblommetjies in die Boland
Waterblommetjies van die Kaap
Maak jou bredie net soos in die Wynland
En sê jy's baie lief vir my voor jy gaan slaap
my ‘n brief uit die Boland
En skulpe van Stilbaai se strand
Stuur enige iets om te bewys jy is nie tuis nie want ek klop en klop maar niemand is by die
Waterblommetjies uit die Boland
Waterblommetjies van die Kaap
Maak die bredie net soos in die Wynland
En sê jy is baie lief vir my voor jy gaan slaap
Hou djou rokkies bymekaar
Hou djou rokkies bymekaar
Hou djou rokkies bymekaar
More gaan ons Boland toe

Hou djou rokkies bymekaar
Ja hou djou rokkies
Waterblommetjies in die Boland
Waterblommetjies in die Kaap
Maak die bredie net soos in die Wynland
En sê jy's baie lief vir my voor jy gaan slaap
Waterblommetjies in die Boland
Waterblommetjies van die Kaap
Maak die bredie net soos in die Wynland
En sê jy's baie lief vir my voor jy gaan slaap
Waterblommetjies in die Boland
Waterblommetjies in die Kaap
Maak die bredie net soos in die Wynland
En sê jy's baie lief vir my voor jy gaan slaap
Waterblommetjies uit die Boland
Waterblommetjies vannie die Kaap
Maak die bredie net soos in die Wynland
En sê jy is baie lief vir my voor jy gaan

Discuss these Boland Lyrics with the community:

0 Comments

    We need you!

    Help build the largest human-edited lyrics collection on the web!

    Search for song lyrics by

    Genres »

    Styles »

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    Which band is NOT from Oklahoma?
    A Broncho
    B Brooks & Dunn
    C The Flaming Lips
    D The Chainsaw Kittens

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!