Hart se Snare
Ddisselblom
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Hokaai kom nou Ek sien jy loer vir my met ogies so blou Waar het jy hul gekry? Dalk by jou Mammie Ek hoor sy’s net so mooi soos jy Hokaai sê my Kom jy nog baie aande hier ‘n drink kry? As dit so is kan dit nou nog lekker uit draai Want ekke hou so van jou Jy stel my hart se snare In en in en in begin ‘n liedjie sing Wat niemand anders uit kon dink Jy speel my hart se snare Deur en deur en deur my note omgekeer Eindig met ‘n d en e en begin weer Hokaai wag nou Ek wil eers seker maak dat jy van my hou Want ek is nogals skaam en amper rou Maar ek is glad nie koud nie Jy stel my hart se snare In en in en in begin ‘n liedjie sing Wat niemand anders uit kon dink Jy speel my hart se snare Deur en deur en deur my note omgekeer Eindig met ‘n d en e en begin weer Ek raak so opgewonde en sing die onderste Note saam met jou O as jy eers by daai F-sharp minor uit kom Voel ek maar dom Jy stel my hart se snare In en in en in begin ‘n liedjie sing Wat niemand anders uit kon dink Jy speel my hart se snare Deur en deur en deur my note omgekeer Eindig met ‘n d Jy stel my hart se snare In en in en in begin ‘n liedjie sing Wat niemand anders uit kon dink Jy speel my hart se snare Deur en deur en deur my note omgekeer Eindig met ‘n d en e en sit hom neer
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Written by: JOHAN OBERHOLZER
Lyrics © Universal Music Publishing Group
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Hart se Snare Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 24 Apr. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/9191683/Ddisselblom/Hart+se+Snare>.
Discuss the Hart se Snare Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In