Kraal van Sweet
Worsie van Wyk
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Bid vir jou siel Ek voel 'n storm vorm Kom ons waai Tel op jou skild nou En trek uit jou swaard Hi-Ya Harakiri Steek hom aan die brand LET'S GO Ek sien die bloed spat En dit gee my moerse genot Ek proe die bloed van die vyand Dis heelwat vrot Dans in my kraal van sweet As iemand val tel hom op nou Ek gil my sterkste kreet Geweld gekoppel aan respek ja Ek slaan jou met die kop Jy moer my met jou vuis Sodra jy voel dis klaar Maak reg want dit kom net weer Fluit-fluit stories uit Light's out Triple H Tombstone Staan op, vat 'n shot, try weer Loop om en vat hom van die anderkant Hierdie morspit vol sondes Frustrasies gevonnis Dis 'n fees elke keer Ek soek net meer en meer Nouma right Kom ons chat What is what huh Dis altyd iemand anders Nooit jou eie dom besluite Ek vang die hint Ek check jou vibe Ek sien wat aangaan Jy's blêrrie fricken mal Absolute sinneloosheid Ek hoor die roep van die jag Hierdie winter is skurf Ek ruik die bloed in die branders Dis tyd om te surf Dans in my kraal van sweet As iemand val tel hom op nou Ek gil my sterkste kreet Geweld gekoppel aan respek ja Ek slaan jou met die kop Jy moer my met jou vuis Sodra jy voel dis klaar Maak reg want dit kom net weer Fluit-fluit stories uit Sal jy 'n bartafel bodyslam Staan op, vat 'n shot, try weer Loop om en vat hom van die anderkant Hierdie morspit vol sondes Frustrasies gevonnis Dis 'n fees elke keer Kom ons maak weer so
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Kraal van Sweet Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 19 Apr. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/8955236/Worsie+van+Wyk/Kraal+van+Sweet>.
Discuss the Kraal van Sweet Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In