woorde vir die void
Kobus.
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Deesdae voel alles so vreemd Onlangs is dit moeilik om myself te wees Ek kort 'n leap of faith, maar ek het hoogtevrees Wat jy mis is lankal verby Ons het ons vervaldatum oorskry Jy se jy het oorgenoeg gehad van my Jy sal nooit verstaan nie Wat in my kop aan gaan nie En dalk is dit selfsugtig, maar ek gee nie meer regtig om nie Hou my vas soos water in jou hande As ons baklei glip ek weg O, dis so 'n skande Wat anders het jy verwag van my Jy is desperaat vir iets om aan te klou Jy soek net iemand wat sal vashou Maar ek het oorgenoeg gehad van jou Daar is woorde in my mond Ek knip ons storie kort Daar is iets wat ek wil se Maar dit is woorde vir die void Jy sal nooit verstaan nie Wat in my kop aangaan nie En dalk is dit selfsugtig, maar ek gee nie meer regtig om nie En ek dink nie dis snaaks nie Dat ons mekaar nie meer verstaan nie En dalk is dit selfsugtig maar ek gee nie meer regtig om nie
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"woorde vir die void Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 12 Sep. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/7231734/Kobus./woorde+vir+die+void>.
Discuss the woorde vir die void Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In