Vat My Hoër
Andriette
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
So streng bring jy die goeie tyding Dit wat geen woorde kan verduidelik Dit wys hoe goed jou hart vir my is Dat dit net jy is wie ek wil hê Die son die maan die hele aarde Dit het nie eers dieselfde waarde Nie eers die musikant se snare Beskryf die ware perfeksie van jou Jy vat my hoër vat my op na die heel hoogste berge Met jou vlerke En dan sit jy my weer op die hoogste punt neer Ek’s nie bang nie want jy’s aan my sy Jy vat my hoër vat my op na die heel hoogste berge Met jou vlerke En dan sit jy my weer op die hoogste punt neer Ek’s nie bang nie want jy staan vir ewig aan my sy Die oseaan se grootste diepte Nie groot genoeg vir al my liefde En niks sal dit ooit kan vernietig Bedoel dit regtig beloof dit aan jou Jy vat my hoër vat my op na die heel hoogste berge Met jou vlerke En dan sit jy my weer op die hoogste punt neer Ek’s nie bang nie want jy’s aan my sy Jy vat my hoër vat my op na die heel hoogste berge Met jou vlerke En dan sit jy my weer op die hoogste punt neer Ek’s nie bang nie want jy staan vir ewig aan my sy En ek wil nêrens anders wees Ja al jou woorde wil ek eerste hoor Sal jy jou arms om my vou En my altyd by jou hou ek wil nog hoër gaan saam met jou Jy vat my hoër vat my op na die heel hoogste berge Met jou vlerke En dan sit jy my weer op die hoogste punt neer Ek’s nie bang nie want jy’s aan my sy Jy vat my hoër vat my op na die heel hoogste berge Met jou vlerke En dan sit jy my weer op die hoogste punt neer Ek’s nie bang nie want jy staan vir ewig aan my sy Aan my sy
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Written by: JOHAN OBERHOLZER
Lyrics © Universal Music Publishing Group
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Vat My Hoër Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 25 Apr. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/5949095/Andriette/Vat+My+Ho%C3%ABr>.
Discuss the Vat My Hoër Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In