Voel Jy My?
Teezy
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Se my voel jy my Ek maak music vidi siel Dis hoekom relate jy so goed met my Sitausies wat amal van os uit wil dryf Dieselfde boek, ander perspectives wat ek beskryf Soms isit goed wat eke personally deurmaak En ander tye goed wat ande mense ook moey deur gaan Soms skryf ek goed wat vimy personally seermaak Ma daisi goed wat my sal druk tot ek my deurbraak, maak Ek wil se wats in my chest Ek maak di music om myself te express Ek se wat ek voel en hou it 100 opmy tracks Ek se wat ek bedoel jy kan nie minder expect En ek is eerlik nou Ek hoop op elkeen van my tracks Sal jy kan se datj voel my nou Ek vat die waarheid en creatively begin ek flow Dis hoekom voel it asof al my numbas prat met jou Kan jy my woorde feel It kom van deep places Want ek is altyd real As jy net clear lyster Soos ek met alles deal Deel Ekke MY geheime Ek wiet jy hoor my maar kanj my gou net se VOEL JY MY? VOEL JY MY? VOEL JY MY? VOEL JY MY? Uh se my voel jy my Want al my heartbreak en love songs Is alles met gevoel beskryf My motiverende numbas is met a doel geskryf Elke dag se uitdagings salmy vorentoe dryf Ek wil a change maak Ek wil inspire tot di dag as ek my laaste asem uit blaas Early-B het my kom wys maak In afrikaanse musiek is da ook a way om te kan uistaan Uh ek het a different visie Hoekom in pas As eke dan verskillend kan wiesie Vani begint af, tot nou toe Is ek opi selfde missie In di begin ja, toe jy nogi potential inmy sieni Ek isi hie vi competisie Ek bring na net my kant vani storie As jy nie wietie Miskien sal eki amal se favorite hie kan wiesie Mayb omdat jy my nie sien op di televisie Kan jy my woorde feel It kom van deep places Want ek is altyd real As jy net clear lyster Soos ek met alles deal Deel Ekke MY geheime Ek wiet jy hoor my maar kanj my gou net se VOEL JY MY? VOEL JY MY? VOEL JY MY? VOEL JY MY?
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Voel Jy My? Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 25 Apr. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/5080962/Teezy/Voel+Jy+My%3F>.
Discuss the Voel Jy My? Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In