Ekskuus my

Dans Dans Lisa vs Ekhouvanjou okay!

0 fans

Dans Dans Lisa vs Ekhouvanjou okay!

Dans Dans Lisa vs Ekhouvanjou okay! is a collaborative project between two musical artists, Dans Dans Lisa and Ekhouvanjou okay!. They blend different musical styles and genres to create a unique sound that combines elements of rock, pop, and folk. Their music is characterized by captivating melodies, heartfelt lyrics, and powerful vocal performances. more »


3:36
30 
#1

 Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer

Ek's opgewonde
Dat ek jou kan leer ken
Ek's vreesbevange dat ek jou hart mag wen
Die feit dat jy net met my wil praat sê vir my daar's 'n kans

Ek's opgewonde
Dat ek jou kan leer ken
Ek's vreesbevange
Dat ek jou hart mag wen
Die feit dat jy net met my wil praat sê vir my daar's 'n kans

Want my oë doen die praat werk want ek val oor my lippe
Sou ek spyt gewees het
As jy maar net geweet het wat ek wou sê

Vir ewig en altyd sou ek spyt gewees het (Sou ek spyt gewees het)
Ek nie met jou gepraat nie
En ek sal myself nooit kon vergeef (Sou myself nooit kon vergeef)

Want my oë doen die praatwerk want ek val oor my lippe (Oë doen die praatwerk want ek val oor my lippe )
As jy maar net geweet het wat ek wou sê (Maar net geweet het)

Kan iemand my dalk net verduidelik hoe ek by haar hart kan uitkom sonder 'n map
Want vir ewig en altyd sal ek in spyt leef (Hoekom)
As ek nie my hart met haar kan deel (O)

As jy maar net geweet het wat ek wou sê
Sou jy maar net geweet het wat ek wil hê (So)
So leer my asseblief om myself te wees
Ek hou van jou okay Lisa, deal daarmee!

Want my oë doen die praatwerk want ek val oor my lippe (Sou ek spyt gewees het)
As jy maar net geweet het wat ek wou sê

Vir ewig en altyd sou ek spyt gewees het (Sou ek spyt gewees het)
Ek nie met jou gepraat nie
En ek sal myself nooit kon vergeef (Sou myself nooit kon vergeef)

Want my oë doen die praatwerk want ek val oor my lippe (Oë doen die praatwerk, oë doen die praatwerk)
As jy maar net geweet het wat ek wou sê (As jy maar net geweet het)

Dans dans jou arms om my gevou
Ek voel veilig
Ek hou van jou
Dans dans jou arms om my gevou
Ek voel veilig
Ek hou van jou
Dans dans jou arms om my gevou
Ek voel veilig
Ek hou van jou
Dans dans jou arms om my gevou
Ek voel veilig
Ek hou van jou

Ewig en altyd sou ek spyt gewees het
Ek nie met jou gepraat nie
En ek sou myself nooit kon vergeef

Want my oë doen die praat werk want ek val oor my lippe (Sou ek spyt gewees het)
As jy maar net geweet het wat ek wou sê (Sou myself nooit kon vergeef)
As jy maar net geweet het wat ek wou sê (Sou myself nooit kon vergeef)
As ek maar net geweet het wat ek wou sê (Sal jy my ooit kan vergeef)
As ons maar net geweet het wat ons wil hê

 Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!

Lyrics © DAVID GRESHAM MUSIC

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Ekskuus my Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Ekskuus my Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 25 Apr. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/2774062/Dans+Dans+Lisa+vs+Ekhouvanjou+okay%21/Ekskuus+my>.

    Missing lyrics by Dans Dans Lisa vs Ekhouvanjou okay!?

    Know any other songs by Dans Dans Lisa vs Ekhouvanjou okay!? Don't keep it to yourself!

    Watch the song video

    Ekskuus my

    3,219
    62     0

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    What song was Christopher Cross famous for?
    A Beautiful Women
    B Long Way Home
    C She's the one
    D Sailing

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Dans Dans Lisa vs Ekhouvanjou okay! tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!