Wag Hier Tot Die Son Opkom

Koos Kombuis

 The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com

(Hey-ya, hey, hey, hey)
(Hey-ya, hey, hey, hey)
(Hey-ya, hey, hey, hey)
(Hey-ya, hey, hey, hey)

Jy sê daar is geen toekoms hier vir ons
Jy sê dat hierdie land
Net altyd woes en leeg gaan bly, daar's niks meer oor, dis als verby

Jy sê ons is die weeskind van die wêreld
Gebore om te bedel en die krummels van die rykes op te lek
Maar weet jy wat, ek glo in hierdie plek en dis hier waar ek wil bly, vir altyd vry

Ek wag hier dat die son opkom oor Afrika
Ek wag hier tot die liefdie styg tot bo hierdie horison, ja
Ek wag hier, ja ek wag want dit is al waarvoor ek vra
Ek wag hier tot die son op kom
Ek wag hier tot die son op kom
Ek wag hier tot die son op kom oor Afrika

(Hey-ya, hey, hey, hey)
(Hey-ya, hey, hey, hey)

Jy sê dat ons gedoem is tot mislukking
Jy sê ons landerye sal geen groenigheid kan baar, hier's net gevaar

Maar iewers in my voort groot geloof
En ek weet ons kan dit maak, ek weet ons kan dit doen wat ons kan skep wat ons beloof
Ons koffie kook al op die stoof, dit kook al op die stoof

Ek wag hier dat die son opkom oor Afrika
Ek wag hier tot die liefdie styg tot bo hierdie horison, ja
Ek wag hier, ja ek wag want dit is al waarvoor ek vra
Ek wag hier tot die son op kom
Ek wag hier tot die son op kom
Ek wag hier tot die son op kom oor Afrika

(Hey-ya, hey, hey, hey)

(Hey-ya, hey)

Hier is liefde, hier is harte wat nog klop en hier's respek
Vir als wat ons verwag van hierdie land en hierdie plek
Ons hoef nie langer terug te staan vir 'n forse wat ons erfenis wil stroop
Want ons glo in onsself en al die goed waarvoor ons hoop, dis die pad wat ons moet loop

Ons wag hier dat die son opkom oor Afrika
Ons wag hier tot die liefdie styg tot bo hierdie horison, ja
Ons wag hier, ja ons wag want dit is al waarvoor ons vra
Ons wag hier tot die son op kom
Ons wag hier tot die son op kom
Ons wag hier tot die son op kom oor Afrika

Ons wag hier dat die son opkom oor Afrika (Hey-ya, hey, hey, hey)
Ons wag hier tot die liefdie styg tot bo hierdie horison, ja (Hey-ya, hey, hey, hey)
Ons wag hier, ja ons wag want dit is al waarvoor ons vra (Hey-ya, hey, hey, hey)
Ons wag hier tot die son op kom (Hey-ya)
Ons wag hier tot die son op kom
Ons wag hier tot die son op kom oor Afrika (Hey-ya)

(Hey-ya, hey, hey, hey)
(Hey-ya, hey, hey, hey)

 The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com

Written by: ANDRE LE ROUX DU TOIT

Lyrics © O/B/O CAPASSO

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Wag Hier Tot Die Son Opkom Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Wag Hier Tot Die Son Opkom Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2021. Web. 27 Sep. 2021. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/2763770/Koos+Kombuis>.

    We need you!

    Help build the largest human-edited lyrics collection on the web!

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    Which band sings the song "Trust Fund Baby"?
    • A. Why Don't We
    • B. BTS
    • C. One Direction
    • D. AC/DC

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Koos Kombuis tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!