Vlerke Neer
Zybrandt
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Wat as jou hande nooit verander Streel sonder om te raak Wat as die woorde steeds vooruit stap En ek steeds mompel as ek praat Wat as die wonderwerk verby is En ons skree teen die wind Binnemonds stil gelowig Ek het my diepste seer gevind En ek wil nooit weer sing nie En ek sal nooit weer sing nie Engel lê jou vlerke neer Jy het meer as hard genoeg probeer Om die wêreld te draai My hart te herlaai En jou lig oor ons te saai En ek verander as jy vuisslaan Ek voel beter as jy sing In die prentjie word jy nooit ouer 'n Hemel teen die wêreld kind Ek wil nooit weer staan nie Ons sal nooit bestaan nie Engel lê jou vlerke neer Jy het meer as hard genoeg probeer Om die wêreld te draai My hart te herlaai En jou lig oor ons te saai En oor die wêreld En oor die wêreld En oor die wêreld En oor die wêreld En ek lê jou vlerke neer En ek het meer as hard genoeg probeer Om die aarde terug te draai My hart te oorlaai En die laksman te verraai Engel lê jou vlerke neer Jy het meer as hard genoeg probeer Om die wêreld te draai My hart te herlaai En jou lig oor ons te saai Engel lê jou vlerke neer Jy het meer as hard genoeg probeer Om die wêreld te draai My hart te herlaai En jou lig oor ons te saai En oor die wêreld (Lê jou vlerke neer) Toe verloor die wêreld (Lê jou vlerke neer) Toe verloor die wêreld (Lê jou vlerke neer) Toe verloor ons
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Vlerke Neer Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 18 Apr. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/2542303/Zybrandt/Vlerke+Neer>.
Discuss the Vlerke Neer Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In