religion is moeilik
Kobus.
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Ek't 'n epiphany gistraand gehad Ek't in die dam geswem en God het neergedaal om met my te praat 'Hy is hier' het deur my kop weergalm Verlaat jou ligaam Los al jou vriende agter En vir 'n splitsekond in die sterrenag het ek doodgegaan Als was rustig Als was kalm Dit was pragtig Losbandigheid neem oor Ek't my verstand totaal verloor En ek weet Hy's hier Maar net te vêr om my gebede te kan hoor Jy sê jy's nie bang om te verdwyn nie Maar ek kan nie maak asof die angs my nooit beet kry nie Waar is die liefde As onsekerheid strafbaar is met die dood? En my mense Moet wegkruip vir hulself uit vrees vir jou woord Jy sê jy voel hom hier vannaand Maar deesdae voel ek asof ek net op mysself kan staatmaak Losbandigheid neem oor Ek't my verstand totaal verloor En ek weet Hy's hier Maar net te vêr om my gebede te kan hoor Losbandigheid neem oor Ek't my verstand totaal verloor En ek weet Hy's hier Maar net te vêr om my gebede te kan hoor
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"religion is moeilik Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 9 Sep. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/11693985/Kobus./religion+is+moeilik>.
Discuss the religion is moeilik Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In