rooiplein rockmusiek
Kobus.
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Rooiplein rockmusiek Ek's 'n nuwe mens Jy sê ken my nie meer nie Want ek het al my nuwe idees Al my nuwe idees Ek sweer hierdie meisie het my kop mors afgeskroef Woorde tref my reg deur die gesig en ek proe bloed Ek sweer Ek sweer My drome bloei in dae in Ek hardloop die blommeveld in Jy was my rugstut op 'n tyd Nou is ek vasgevang en uit Rooiplein rockmusiek Ek's 'n nuwe mens Jy sê ken my nie meer nie Want ek het al my nuwe idees Al my nuwe idees Ek sweer hierdie meisie het my kop mors afgeskroef Woorde tref my reg deur die gesig en ek proe bloed Ek sweer hierdie meisie het my kop mors afgeskroef Woorde tref my reg deur die gesig en ek proe bloed Ek sweer Ek sweer My drome bloei in dae in Ek hardloop die blommeveld in Jy was my rugstut op 'n tyd Nou is ek vasgevang en uit My drome bloei in dae in Ek hardloop die blommeveld in Jy was my rugstut op 'n tyd Nou is ek vasgevang en uit Okay ek's pissed! Woorde tref my reg deur die gesig! Maar ek's moeg om in jou sirkel te sit! Moeg om in jou sirkel te sit
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"rooiplein rockmusiek Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 12 Sep. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/11693975/Kobus./rooiplein+rockmusiek>.
Discuss the rooiplein rockmusiek Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In