powertrip
Kobus.
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Sy sê ons moet oorbegin Vind 'n nuwe vriendekring Ek gee al my tyd vir jou Asof dit iets aan die lewe hou Sy sê, sy sê Jy kyk reg deur my Jy gooi my Feng shui van belans af En jy lag jy dink dis snaaks Dit vat só baie om met jou te praat Ek moes my energie bespaar Gee my al jou tyd Tong ingesluk en nou is ek spyt Ek weet my woorde byt Spandeer te min tyd aan my mental state Hoe moet ek liefhê as ek nie eers van myself hou nie? Van myself hou nie, sê my Hoe moet ek liefhê as ek nie eers van myself hou nie? Van myself Sy sê ons moet oorbegin Vind 'n nuwe vriendekring Ek gee al my tyd vir jou Asof dit iets aan die lewe hou Ek het nog gedink dit kan uitwerk Jy het nog gesê ons gaan saamwerk Ek kon my oë nie glo nie Ek kon nie glo wat ek hoor nie Ek het nog gedink dit gaan uitwerk Jy het nog gesê ons gaan saamwerk Ek kon glo wat ek hoor nie Ek kon nie glo Ek weet hoe cool ek is Sy shower my met komplimente oor my kuns Ek's op 'n powertrip Miskien maak ek musiek net vir validation
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"powertrip Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 12 Sep. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/11693967/Kobus./powertrip>.
Discuss the powertrip Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In