klere
Kobus.
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Reg waar ons begin het Die somer smiddag son Kom gee my 'n drukkie Jy maak alles oukei As jy net bly vir 'n rukkie Kort jou naby Naby aan my swaartepunt Blommekind, is jy op 'n missie? Cupid het gemik en getref met presisie So bly net naby Naby aan my swaartepunt Moeg vir lewe in die agtergrond Jy sê jy't drome wat bewaarheid moet word En ek belowe ek sal daarvoor sorg En sy sê, en sy sê: Leer die stilte net waardeer Jy praat te veel Jy praat te veel Probeer jou vriende ignoreer Jy dink te veel Jy dink te veel Ek wou jou opsom Ek het 'n song geskryf en my notaboek verbrand Was dit dom gewees van my? As gevoelens opkom In ons gesprekke is dit makliker om stil te bly Ek dink die ergste is klaar verby Gesels met haar Om my gedagtes op klaar En ek sal sing oor haar Tot al my woorde opraak Moeg vir lewe in die agtergrond Jy sê jy't drome wat bewaarheid moet word En ek belowe ek sal daarvoor sorg En sy sê, en sy sê: Leer die stilte net waardeer Jy praat te veel Jy praat te veel Probeer jou vriende ignoreer Jy dink te veel Jy dink te veel Ek leen vir haar my klere Sy drop dit by die deur Ek was alleen in my verlede Maar nou het ek soveel meer Leer die stilte net waardeer Jy praat te veel Jy praat te veel Probeer jou vriende ignoreer Jy dink te veel Jy dink te veel
Struggling with klere? Become a better singer in 30 days with these videos!
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"klere Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 13 Sep. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/11568709/Kobus./klere>.
Discuss the klere Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In