Lyrics.com »

Search results for 'by reen lyrics' Page #8

Yee yee! We've found 19,764 lyrics and 112 artists matching by reen lyrics.

Year:


Filter by gender:

Lyrics:

Liefde by die dam, by die dam, by die dam
Liefde by die dam, by die dam dam dam
Liefde by die dam, by die dam, by die dam
Liefde by die dam, by die
buite begin reën

En hoeveel van daai chicken pies
Het ons by BP garage gaan koop
As ons honger uit die New-bar slip
Effens moeg en effens dronk

En dink
weet ek lewe vir jou glimlag
Jy's die sonskyn in my reën dag
Jy weet nou

Vir altyd, vir ewig wil ek jou by my hou
Vir altyd, vir ewig hoort ek by jou
nou en dan
Ja ons is te klein om die reën te keer
Maar as dit reën dra ek jou elke tree

Ek sal by jou staan as daar lang storms kom en jy als gedoen
Ek onthou nog die rook
Onthou nog die reën
Onthou nog die hartseer
Onthou nog die seën

Eendag sien ons
By die trane verby
Solank die liefde bly
Dis verby
Dis die laaste keer
Sê jy weer
Soos jy jou rug op my draai
En uit storm by my deur
Maar oomblikke later
Begin my foon weer lawaai
Jy gee
krans

Lank gelede by die kloof van die Magaliesberg se hang
Na nagte teen die kranse in die reën
Het 'n siel gesterf wat kind was
Maar op sy manier 'n
Lank gelede, by die kloof, aan die Magaliesberg se hang
Toe die wat dit vertel nog kinders was
Het n siel geswerf wat kind was, maar op sy manier n
sy mooi oor ons reën

Bly by my want ek soek jou naby my
As die skemer oor my daal en die donker my kom haal
Bly by my want ek soek jou naby my tot die
kraak van ‘n sifdeur agter my
En Piet skreeu by die stal, ons het reën gekry

En soos ek loop deur God se kunskafee voel ek meer geseënd met elke tree
Ek hoor Sy stem wat roep in die stilte
Ek hoor Sy hart wat klop met die ritme
Van Sy lewe
Van Sy liefde vir my

Ek hoor Sy kreet ek weet Hy’s hier by
Jy is die beste van albei
So mysterieus en so warm tegelyk
En jy doen iets met my

Jy is vry, vry om te gaan maar jy bly by my
Jy is die dag en die nag
hoog brand
En die boere vertel my van hoe dit nog sou reën
En ek luister aandagtig en ek voel so geseënd want by my is daar reën

En ek wens o liewe boer
Daar's 'n kêrel wat staan by die deur ge-collar en getaai
En hy soek geld voordat hy gaan waai
Sy oë die kan jy nie sien oor die bril wat hy dra
Hy
koue bier
Te geniet en die mooi dag in sy moer te stuur
En veilig binne te kan wees as die wind hard huil en die koue reën daar buite is

En as ek nou
Jy sê jy wil 'n pad met my stap
Jy sê jy wil langs my staan by my in hak
Dis hier waar ons nou
Op die son kan vertrou
Om te verduur wat ander versaak
gaan aan
Ek bly hier
Ek voel net kwaad 
Oor die bewyse
Dis meer en meer 
By die uur

Want ek mis jou
Die donker wind hang
Is jy nog hier
Is jy nog hier
sterre

My storie is seer
Ek wou iets anders wees
My storie deur winters
En reën in die somers
En al ken jy my
Kies jy om nog by my te wees

Al ken jy my
krans

Lank gelede by die kloof van die Magaliesberg se hang
Na nagte teen die kranse en die reën
Het 'n siel gesterf wat kind was
Maar op sy manier 'n
i like it
Talented i got lyrics on my brain so i rap coz i like it
Yeah call prince of the mic coz with lyrics im lit
Yeah rhyme on beats like
i like it
Talented i got lyrics on my brain so i rap coz i like it
Yeah call prince of the mic coz with lyrics im lit
Yeah rhyme on beats like
Ek sal my wêreld opgee met jou my enkel bed deel
Sing in die reën as ek net by jou kan wees
Ek sal my lewe omkeer vir jou 'n love letter gee
Dit dig
Ons het gister laas gepraat
Oor ditjies en datjies
Oor mense by die werk
En hoe lank die dag word
Sonder jou

Ek ruik die donderweer in die wind
En
Ek sukkel nog 'n bietjie met die reën
Nee
Moet ek als dan onthou
Jou hare in die wind
Die wonde op my lyf
Is seile
Dis seile

Ons het weer in die

Discuss these by reen lyrics Lyrics with the community:

0 Comments

    We need you!

    Help build the largest human-edited lyrics collection on the web!

    Search for song lyrics by

    Genres »

    Styles »

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    Which famous rapper sings the song "Up"?
    A J. Cole
    B Cardi B
    C Nicki Minaj
    D Drake

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!