Lyrics:
Olke bolke, riebietjie stolke
Olke bolke, knor
Ek hou my hande met 'n holte
Want die reën kom uit die wolke
Errie tjerrie, tjiekerie tjerrie
Errie
wees om sopnat te reën
Mag ons lag asof more sal wag
Ons doen soms goed in die sonskyn maar ons kort somtyds die reën, die reën, die reën
Die sonskyn en
lig
Reën oor my land nuwe reën
Die dorwe breë karooland lê gebars tot op die been
Die geel verlepte lande wag vir redding in die reën
Die weerklank in
reën dat ons node vir 'n weile net weg gaan
Dat die krake sal vul en in poele van lewe sal staan
Laat die reën saggies val
Laat die reën ons kom haal
Op die derdevloer in die derde blok
Is die reën baie hard
Is die hael baie hard
Dis baie vreemd vir die Kaap
Ek sukkel om te slaap
Dit reën in die
gooi jou trots uit by die deur en vat my hand
Ons is al wat ons oor het
Wat ons oor het
Laat dit reën, laat dit reën
Laat dit reën, laat dit reën oor
Dit reën ’n regte ou Kaapse reën
’n Opstaan en gaan slaap reën
’n Onder die kombers lê en luister reën
’n Dink aan jou in die vreemde reën
Dit reën
Dit reën ’n regte ou Kaapse reën
’n Opstaan en gaan slaap reën
’n Onder die kombers lê en luister reën
’n Dink aan jou in die vreemde reën
Dit reën
En ek val net verder vir jou
Jy was my lewe
Jy is my droom
Kyk hoe dit reën reën reën reën want ek huil oor jou
Kyk hoe die son verdwyn en wolke jou
En ek val net verder vir jou
Jy was my lewe
Jy is my droom
Kyk hoe dit reën reën reën reën oor Utopia
Kyk hoe die son verdwyn en wolke omvou jou hart
Kyk hoe sag val die reën in die boomryke lane
Waar ek jou altyd neem in ons vreudge en trane
In my hart val die reën as jy somtyds stil twyfel
Maar
se droogtes
Begin dit reën
En die reen val neer hier
Die reën val op my hande
Die reën val op my arms
Die reën val op my oë
Die reën val op my lyf
Die
As die son se helder strale oor die berge gaan sak
En ek sien hoe die wolke saam begin pak
Dan weet ek dit gaan reën
Ek sien hier kom die reën
Ek lewe al lank in die storms wat ek bou
Die wind waai
My kop draai
Ek verdrink aan jou
Jou asem in my ruk my heen en weer
Ek kyk om
Die reën kom
droogtes begin dit reën
En die reen val neer hier
Die reën val op my hande
Die reën val op my arms
Die reën val op my oë
Die reën val op my lyf
Die reën val
weiß Reen lauf zu deinem Manager
Bleib Vertreter
Dann brauchst du keinen Manager
Keiner nimmt dein Album ernst
Du nennst dein Album Bernd
Hör den "Besten
nie meer saak nie
Ek het die duiwel gesien
Daar diep in 'n bottel gesien
Ag hou my vas
Moet my nie laat gaan
Dink jy aan my voor jy gaan
Want dit reën
Toe die eerste druppel op my kop val
Toe dans jy lankal in die reën
Toe die laaste druppel oor my skouer rol
Is jou gemoed lankal vol
Kaalgat in die
aan te sit
En te versmul aan ‘n geskape dit
Want dit reën Afrika reën
Dis Afrika reën, dis Afrika seën
Want dit reën Afrika reën
Dis Afrika reën, dis
Kyk hoe sag val die reën in die boomryke lane
Waar ek jou altyd neem in ons vreudge en trane
In my hart val die reën as jy somtyds nog twyfel
Maar my
reën
En iewers in my donker
Voel ek soos Ingrid Jonker en ek wens
Dat die see my sal kom haal
Ons almal het mos maar
Ons donker kant ja
En dan kom die
en toe was jy daar
Jy’s die reën
Jy’s die sagte reën oor die velde en appelblaarboom wat bot
Die uitsig oor die paaie, vrede in die draaie
Water wat
Ek het altyd geweet die dag wat jy my sal vergeet
Sal dit reën op ‘n Maandag in September
Maar nou kyk ek in jou oë, ek het jou reeds verloor
Wolke
weer bloei
En die lente reën kom
Oor die water geroei
Dink ek heeldag net aan
Lang maer blonde man, lang maer blonde man
By myl 61, ja daar draai jy af
Discuss these reen Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In